Nooit gedink ek sal ooit iets van Sonja of Ge post nie, maar ek voel vanaand bietjie weemoedig. Hoe vinnig loop die tyd nie.
Hierdie is ‘n baie mooi video. Namibiërs behoort dit te waardeer.
Nooit gedink ek sal ooit iets van Sonja of Ge post nie, maar ek voel vanaand bietjie weemoedig. Hoe vinnig loop die tyd nie.
Hierdie is ‘n baie mooi video. Namibiërs behoort dit te waardeer.
Hoop nie dis ek met my groot bek en rocco wat jou so weemoedig loop maak het nie, he he he. Ek bly in Windhoek maar eks stokdoof. Dankie anyway vlam!
Die ou lewe is soos duinsand in jou hande. Maak nie saak hoe jy dit probeer vashou nie. Dit loop net tussen jou vingers uit.
Sjoe! maar dis doodstil hier!
Ge se musiek was nog altyd vir my baie mooi.
Jaaa, maar ek was vir ‘n rukkie weer internetloos!